Minister Macpherson se besoek aan vervalle SAPD-hoofkantoor gee hoop – Solidariteit
Solidariteit verwelkom die voorneme van die nuwe minister van openbare werke en infrastruktuur, Dean Macpherson, om agter die kap van die byl te kom wat die verlate toestand van die hoofkantoorgebou van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in Pretoria betref.Macpherson en die burgemeester van Pretoria, Cilliers Brink, het die Telkom Towers-gebou wat sowat agt jaar gelede…...