Moord Beskuldigde Tot 17 Jaar Gevonnis Vir Moord

Die SAPD-bestuur verwelkom die 17 jaar tronkstraf wat onlangs in die Noord-Kaapse hooggeregshof in Kimberley aan Harris Samson opgelê is. Op 6 April 2022 omstreeks 21:00 is Natasha Goeieman wreed deur haar lewensmaat, Harris Samson in Strydenburg vermoor. Luitenant Kolonel Sergio Kock, polisiewoordvoerder het in ‘n verklaring gesê dat die beskuldigde het die slagoffer gruwelik…...