Mountain View se gemeenskap gatvol
Gebrek aan kommunikasie, swak bestuur, wan-administrasie en die onwettige verkoop van erwe is deel van die lys van griewe vanuit die Mountain View informele gemeenskap in Postmasburg teenoor die Tsantsabane plaaslike munisipaliteit. Donderdag (20/4) het die betrokke gemeenskap weer paaie geblok en bande gebrand en aangedring om met die raad te sit om na hul…...