MUSIEKMAN EN RIELDANSKONING MIK STELSELMATIG NA BO

Namakwaland inspirasie deur Isaac Cloete Die pad vanaf ‘n nagbalieman tot ‘n opgeleide verkeersman was nie altyd maklik nie. Inteendeel, dit was swaar dae en harde bene kou tot waar Jan Isaacs, aka Boeta Gammie, vandag is. Sy verhaal is een van rondtrekkery, drank, die dood, ontberings, vasbyt, uithouvermoë, inspirasie en strome seëninge. Die kort…...