MYNBOU-ONTPLOFFING OP PAD VIR NAMAKWALAND
IS JULLE WERKLIK GEREED?
Geskiedenisbronne leer my dat mynwese in Suid-Afrika die grondslag gelê het vir Apartheid en dat die ekonomiese krag in die hande van ‘n sekere rassegroep gevestig was. Forward ons die tydlyn na vandag het nie veel in wese verander in Suid-Afrika nie. Bruinmense roem daarop dat die minerale rykdom van Suid-Afrika aan hulle, die Inheemse…...