’n Duisend keer néé vir Bela!
Ouers móét in beheer van hulle kinders se skole wees, en nié regeringsamptenare nie. Die uitslag van Solidariteit se meningspeiling onder Afrikaanse ouers het min twyfel gelaat oor die gevoel rakende die regering se voorgestelde Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette – of Bela-wetgewing.In ’n verslag oor hierdie peiling, wat deur die Solidariteit Navorsinginstituut (SNI) uitgereik is,…...