Na langasemdiens groet sy poskantoor

‘n Bekende gesig agter die toonbank van die plaaslike poskantoor, Elsie Dippenaar, druk haar stempel op 31 Januarie finaal op ‘n posstuk. Sy tree dan na 40 jaar uit die poswese se diens.  Mev Dippenaar kyk ver terug toe sy na haar skoolloopbaan by Absa Bank vir n rukkie gewerk het op Reries; ‘n klein myndorpie…...

NK Monthly 40 Membership Required

You must be a NK Monthly 40 member to access this content.

Join Now

Already a member? Log in here