15 Oktober vier die Calvyn Protestantse Kerk van Suid-Afrika (CPK) haar 75ste bestaansjaar – steeds staande, steeds getrou aan haar oorspronklike roeping. Die kerk is op 15 Oktober 1950 in Kaapstad gestig onder leiding van dr. Izaak David Morkel, destyds ’n lidmaat en leraar van die voormalige NG Sendingkerk. Sy teenkanting teen apartheid het hom...
