Namakwa Distrik poog vir kwaliteit dienslewering op Goodhouse

 Namakwa Distrik poog vir kwaliteit dienslewering op Goodhouse

Die gemeenskap van Goodhouse was op Woensdag, 29 Maart deur die uitvoerende burgemeester, Mervin Cloete, die raadslid van Wyk 8, Warren Britz, die burgemeester van die Richtersveld plaaslike munisipalieit, Cornell Knop en die distrikhoof van die  departement van Sport, Kuns en Kultuur besoek om Menseregte dag amptelik te herdenk. Verskeie provinsiale staatsdepartemente was uitgenooi om…...

NK Monthly 40 Membership Required

You must be a NK Monthly 40 member to access this content.

Join Now

Already a member? Log in here