Namakwa Distriksmunisipaliteit vier Vrouedag!
Die Namakwa Distrik Munisipaliteit het op Sondag, 07 Augustus 2022 begin met hul amptelike Vrouedag- /maand -vieringe. Leiers by die Namakwa Distrik Munisipaliteit vier hul projekte onder die tema: “Generasiegelykheid: Verwesenliking van Vroueregte vir ‘n Gelyke Toekoms”. As deel van die herdenking van Vrouedag, het die Munisipaliteit verskeie programme op Nababeep aangebied. Op Sondag het…...