NAMAKWA VLOEDE: ORGANISASIES HARD BESIG, REGERING AFWESIG
Terwyl verskeie organisasies onverpoos hulp verleen by vloedgetuisterde gebiede, sleep die regering lank en traag voete. Veral na die Noord-Kaapse regering word harde woorde geslinger omdat hulle, na byna twee weke, nog nie rêrig na die tafel gekom het met planne en hulpverlening. Intussen moet plaaslike munisipaliteite met beperkte of geen hulpbronne slagoffers help wat…...