Namakwaland gesondheidwerkers kry slegte nuus – WERKLOOS BINNEKORT!

Onlangs het sowat 160 Gesondheid Fasiliteitsassistente in die Namakwa-Distrik met skok en ontnugtering verneem dat hulle dienskontrakte tot ‘n einde kom op 31 Maart 2023. Van hulle is al 6 of meer jaar indiens by die onderskeie klinieke asook by die distrikskantoor te Springbok. Aanvanklike aangestel as algemene werkers, maar baie van hulle verrig soveel…...

NK Monthly 40 Membership Required

You must be a NK Monthly 40 member to access this content.

Join Now

Already a member? Log in here