NAMAKWALAND SE GESONDHEIDSDIENSTE WEER ONDER DIE LOEP

Die swak gesondheidsdienste, veral ambulansdienste, was die afgelope week weer in die nuus. Soveel so dat dit in die parlement ‘n draai gegooi het. Hier het die DA- raadslid, Delmaine Christiaans, hartroerend ‘n prentjie geskets wat alles pasiënte, veral in die Springbok-area, al moes deurgemaak het. Volgens haar het ‘n ambulansbestuurder onlangs geweier om pasiënte…...