NAMAKWALAND SE NUWE
WOORDTOWENAARS
OP DIE HORISON

Nog drie digtende dames het hulle onderskei van vele ander skrywers. Hulle kon selfs ook bekend gestaan het as, “woordenaars soos toordenaars,” wie se gedigte onlangs gepubliseer was. Die digbundel, ‘Woordenaars’ is saamgestel onder die bekwame leiding van die befaamde Elias P. Nel en dit is uitgegee deur Naledi-Uitgewers. Drie Namakwalandse digters, Elize Willems, Shanell…...