Namakwaland vloede:Regering faal inwoners

 Namakwaland vloede:Regering faal inwoners

Behalwe rou en hartseer het politiekery blykbaar vloedgeteisterde slagoffers net so hard getref. So kla inwoners in die Namakwa-distrik nou nadat die swaar reëns genadiglik eers verby is. Dit nadat ongekende swaar reëns die afgelope weke enorme skade en lewensverlies tot gevolg gehad het. Die regering talm egter om tot hulp te wees, grom inwoners…....

This content is for NK Monthly 40 members only.
Login Join Now

Edward Smit