Ngwedi Molalatladi en SBA ernstig oor ontwikkeling van jong potensiaal

Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) het vanjaar ’n nuwe toevoeging tot sy projekte. Die Handvaardigheidprojek is ’n praktiese werkswinkel waar sowat 185 Noord-Kaapse leerders geleer sal word om self ’n voëlvoerder te bou en te bemark. Die werkswinkel sal leerders blootstel aan nuwe geleenthede, hul entrepreneursgees aanmoedig en hul vaardighede ontwikkel. Die drie…...