Nie eens 70 kry vir Ou D onder nie

In die geheim het (v)Konstabel Dorothy Swartz en Lucinda Raymond ‘n 70stee verassingspartytjie vir Dennis Coetzee, beter bekend as “Ou D” gereël. Die spoggerige geleentheid het plaasgevind by Whispering Palms op Nababeep.Kst Swartz het genoem dat “Ou D” het nog nooit so baie smiles gehad nie. Wanneer “Ou D” ‘n program aanbied dan daag die…...