Niekerkshoop Pasiënte Sonder Hoop

Pasiëntvervoer in die Noord-Kaap het reeds verskeie kere opslae gemaak. Onlangs het die Demokratiese Alliansie (DA) in die Noord-Kaap berig oor ‘n ambulans wat weke na ‘n oorstroming van ‘n laagwaterbrug in die Tankwa-Karoo en Buffelsrivier-gebied steeds nie verwyder of herstel is vir operasionele gebruik nie. Volgens die DA se verslag kos ‘n enkele ambulans…...

NK Monthly 40 Membership Required

You must be a NK Monthly 40 member to access this content.

Join Now

Already a member? Log in here

Edward Smit