Nog ‘n plattelandse talentvolle seun het sy rugbyvlerke gesprei en oorsee gaan speel

 Nog ‘n plattelandse talentvolle seun het sy rugbyvlerke gesprei en oorsee gaan speel

Hy is Rihaadt Cloete van Matjieskloof buitekant Springbok. Die begaafde jongman het verlede week in Argentinië gaan sewes rugby speel. Hy was dié jaar in matriek op die Hoërskool Namakwaland(HSN) op Springbok.  Die Rugby Bokkie was deel van die Plattelandse 7’s rugbyspan saam met ander twee seuns van die Noord-Kaap. Die twee seuns was Zevinio Swarts…...

NK Monthly 40 Membership Required

You must be a NK Monthly 40 member to access this content.

Join Now

Already a member? Log in here

Edward Smit