NOG ‘N RARE ONGELUK TREF ‘N GESIN

 NOG ‘N RARE ONGELUK TREF ‘N GESIN

Die afgelope weke was verskeie kindertjies in Namakwaland in buitengewone ongelukke betrokke.Dié keer is dit dieDaniels-gesin van Steinkopf, wat veg, hoop en bid dat hul seuntjie, Fyzihano(4) volkome sal herstel na ‘n fratsongeluk. Volgens sy mammie, Madelaine Daniels, het ‘n soort vensterruit Maandag uit ‘n gebou in Kaapstad losgebreek en bo-op hom geval. Hulle het…...

NK Monthly 40 Membership Required

You must be a NK Monthly 40 member to access this content.

Join Now

Already a member? Log in here