NOODTOESTAND IN NAMAKWALAND WEENS SWAAR REËNS
Namakwalanders het die week ervaar dat te veel water ook hartseer kan bring, behalwe hoop. ‘n Plaaslike noodtoestand sal waarskynlik later vandag afgekondig word. Die afgelope ongekende reëns het alle riviertjies, stroompies en riviere laat vloei ,soveel so dat grootskaalse oorstromings en skades in veral die Nama Khoi-munisipaliteit aangerig was. Volgens hul woordvoerder,Jason Milford was…...