Noord-Kaap gaan nou permanente polisie-kollege hê

Die portefeulje-komitee van die nasionale polisiediens sal die Nasionale Vergadering versoek om die SAPD Kimberley-opleidingsfasiliteit wat by die SANW se 3 SAI militêre basis gevestig is, te omskep in ‘n permanente polisie-opleidingsakademie, die enigste in sy soort in die Noord-Kaap. Die komitee het die fasiliteit oor die naweek besoek om die lewensomstandighede van die polisie…...

NK Monthly 40 Membership Required

You must be a NK Monthly 40 member to access this content.

Join Now

Already a member? Log in here