Noord-Kaap gemeenskappe is opsoek na antwoorde

Verskeie gemeenskappe in Namakwaland is op soek na antwoorde na aanleiding van ‘n onlangse EIMS-radio-advertensie, wat baie ophef veroorsaak het oor werksgeleenthede wat vermoedelik sal voortspruit uit die voorgestelde eksplorasieboorwerk wat in die Blok 2B-eksplorasiegebied uitgevoer gaan word. Die boorwerk, wat vermoedelik redelik naby die kus is, sal ongeveer in die gebiede van Kleinzee tot…...

This content is for NK Monthly 40 members only.
Login Join Now

Edward Smit