Noord-Kaap Gesondheid beplan om dienste te versterk

Na ‘n reeks uitgebreide konsultasies met sleutelbelanghebbendes in die gesondheid die afgelope week, het die Departement van Gesondheid in die Noord-Kaap onmiddellike oplossings aangevra om gesondheidsdienste in die provinsie te versterk. Dit is volgens die woordvoerder van die departement, Lebogang Majaha. Hy het gesê dat die implementeringsplan waarop ooreengekom is, onder meer die onmiddellike aanstelling…...