Noord-Kaap kry binnekort ‘n kwekery vir gestroopte inheemse plante

 Noord-Kaap kry binnekort ‘n kwekery vir gestroopte inheemse plante

Die Noord-Kaapse LUR vir Landbou, Omgewingsake, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling, Mase Manopole, het gesê ‘n kwekery sal gestig word om inheemse plante wat uit die provinsie gesteel is, terug te gee en te kweek. Tydens haar begrotingsrede, wat sy Dinsdag in Kathu gelewer het, het Manopole verklaar dat die Namakwa-distrik uiters kwesbaar geraak het vir…...

NK Monthly 40 Membership Required

You must be a NK Monthly 40 member to access this content.

Join Now

Already a member? Log in here

Edward Smit