Noord-Kaapse myneienaar kan tronkstraf in die gesig staar
Die Noord-Kaapse myneienaar, Christopher David Kimber word daarvan aangekla dat hy ‘n Britse sakeman uit R147 miljoen bedrieg het nadat hy hom na bewering oortuig het om in ‘n mynonderneming te belê. Kimber het homself die afgelope Woensdag aan die Valke oorhandig en het die einste dag in die Kimberley Landroshof verskyn. Kaptein Bonnie Nxumalo,…...