NOSTALGIE UIT NAMAKWALAND

Twee dinge wat ek nie sommer sal vergeet nie, was die skoonheidskompetisies in Nababeep, my geboortedorp. Ek praat nou van die jare 70/80’s, toe Afro’s, high heels, bell bottom broeke en bont of gestreepte hemde ‘n daaglikse gesig was. En dan was daar ook die jaarlikse partytjies van die Okkiep Copper Company (OCC). Die partytjies…...

NK Monthly 40 Membership Required

You must be a NK Monthly 40 member to access this content.

Join Now

Already a member? Log in here

Edward Smit