Nuwe koalisie van chaos in Oudtshoorn
Die Demokratiese Alliansie is diep teleurgesteld dat die Vryheidsfront Plus (VF+) hul partybelange bo dié van die inwoners van Oudtshoorn geplaas het. In ‘n stap, gedryf deur vergelding en ambisie, sit die VF+ nou aan die hoof van ‘n nuwe onderduimse koalisie met voormalige speaker Johannes Allers wat as die nuwe burgemeester verkies is. Die…...