Nuwe skool reik uit na sukkelende diereforum in Postmasburg
“Ons sukkel werklik om kop bo water te hou,” was die pleidooi van Wilma Van Zyl wat al vir etlike jare betrokke is by die diereforum in Postmasburg en oor die afgelope twee dekades van haar eie fondse en hulpbronne terugploeg in die diereforum weens haar passie vir diere. Wilma word ondersteun deur gemeenskapslede wat…...