Nuwe skoolhoof wil hoërskool se seer stelselmatig genees
Rome was nie in een dag gebou nie, daarom sal die hoof stelselmtig stukkende stelsels regmaak. So praat SA van Wyk hoërskool (SA) in Bergsig, naby Springbok, se nuwe relatiefgesproke jong hoof. Stanley Thiart(31), oorspronklik van Nababeep, het voor laasweek hier die leisels oorgeneem, te midde van afwagting, opgewondenheid en nuwe hoop. Ja, hoop vir…...