Okiep Dienspunt Stel Nog Sewe
Gemeenskapslede Aan In EPWP-Program
EPWP is ’n program wat oorspronklik in die jaar 2004 geloods was, om werkloosheid en armoede onmiddelik aan te spreek, deur middel van werkskepping en vaardigheidsontwikkeling. Die program het oor die jare baie gegroei en verder ook arbeidintensiewe tegnologie gebruik vir die instandhouding van infrastruktuur.Sewe lede van die gemeenskap van Okiep was op, 20 Februarie…...