Okiep Kliniek maak gereed vir jaarlikse Opedag

Die plaaslike kliniek op Okiep hou elke jaar sowat twee keer ‘n Opedag, en probeer altyd om soveel inwoners as moontlik bewus daarvan te maak. Om daardie rede was die besluit geneem om die geleentheid op Vrydag, 24 Maart 2023 te hou wanneer die internasionale gemeenskap Wêreld TB-dag herdenk. Daar sal verskeie gesondheidsdienste beskikbaar wees,…...

NK Monthly 40 Membership Required

You must be a NK Monthly 40 member to access this content.

Join Now

Already a member? Log in here

Edward Smit