OM SOMS NET TE LUISTER BRING GENESING
Dis al na middernag toe ek die WhatsApp boodskappie ontvang: “Ek kan nie meer nie!” Ek het my skryfwerk vir eers eenkant toe geskuif en bel haar onmiddelik. Ons gesels oor alles wat seer- en saakmaak, en ook oor sommige dinge wat soms nie sinmaak nie. Sy gesels oor haarself, haar gevoelens wat sy nooit…...