OMSTREDE DIAMANTMYN MAGNAAT KRY TOEGANG TOT AL HOE MEER MYNE
Die omstrede diamantbaas en -handelaar is besig om toegang te kry oor al hoe meer diamantmyne. Aanvanklik het Louis Liebenberg mynlisensies in die Komaggas-area, by Buffelsbank bekom. Sy maatskappy, MAFISA, was toe juis gestig om met diamantproduksie hier te begin. Hy het intussen nog 24 mynlisensies bekom om in die Kleinzee/ Koingnaasgebied te begin myn…....