Ondersteuning vir mej Rolstoel (SA) was maar skraps
‘n Profeet word soms nie in sy eie land geëer nie, lei die spreekwoord. Dit moes Tamelyn “Tammy” Bock, Mej Rolstoel(SA) ook op die harde manier leer. Haar eie gemeenskapslede het haar traag ondersteun om na Mexico te gaan, volgens haar. Sy gaan hier haar land op 29 Oktober verteenwoordig in die Mej Rolstoel(Wêreld) kompetisie…....