Opening van eersteNamakwa Distrik veilige hawe vir vroue en kinders in Namakwaland
‘n Glansgeleentheid was gehou oor twee dae in die Junior Klubsaal te Nababeep om die veilige hawe vir mishandelde vroue en kinders amptelik te loods. Dit was ‘n geïntegreerde program oor geslagsgebaseerde geweld met verskillende rolspelers, gassprekers en optredes deur gaskunstenaars met Departement van Maatskaplike Ontwikkeling (DSD) as die hoofdepartment aan die stuur van sake.Ter…...