Operasie Phakisa uitgevoer op die kusgebiede van die Namakwa-streek

Die multidissiplinêre inisiatief genaamd Operasie Phakisa wat die potensiaal van Suid-Afrika se oseane ontsluit, is in Port Nolloth, Kleinsee, Vioolsdrift, Groenrivier, Alexanderbaai en ander kusgebiede in die Namakwa-streek uitgevoer. Onwettige en ongereguleerde oesaktiwiteite en mariene-hulpbronne, insluitende infrastruktuur wat aansienlike ekonomiese verliese, werksverliese en impak op voedselsekerheid tot gevolg het, is aangespreek en gepolisieer. “Gesamentlike operasies…...

This content is for NK Monthly 40 members only.
Login Join Now

Edward Smit

error: Alert: Content selection is disabled!!