Opleiding en konsultasie met verkose Richtersveld gemeenskapseiendomsvereninging
Die Noord-Kaapse Provinsiale Regering het via NCEDA ‘n opleiding- en konsultasieprogram saam met die Richtersveld Gemeenskapseiendomsvereniging oor Groen Waterstof, al sy fasette en moontlike implikasies vir die Richtersveld en breër Namakwa-gemeenskap uitgerol. Dit sal die eerste van verskeie van hierdie opleiding en konsultasies wees wat regdeur die Namakwa-distrik volg. Dit is gebaseer op die liggaam…...