OUERS SLUIT SKOOL WEENS BEWEERDE BEDROG

Ouers van die Kamieskroon laerskool in Namakwaland het Donderdag hul skool toegemaak.Dit volg nadat die departement van onderwys(DvO) op Springbok nie vinnig genoeg ingegryp het nie om die bewerings te ondersoek, het Lionel van Wyk, n inwoner, vertel.Die voorsitter van die skoolbeheerraad(SBL), Piet Smit, het aanvanklik beweer dat die skoolhoof, Michael Cloete, stilletjies R23 000…...

NK Monthly 40 Membership Required

You must be a NK Monthly 40 member to access this content.

Join Now

Already a member? Log in here

Edward Smit