Ouerskap en Respek
Die Bybel se antwoord is die opdrag “eer jou vader en jou moeder”. Dit verskyn ’n hele paar keer in die Bybel (Eksodus 20:12; Deuteronomium 5:16; Matteus 15:4; Efesiërs 6:2,3).Dit behels dat jy vier belangrike dinge moet doen.1) Waardeer hulle. Ons eer ons pa en ma wanneer jy dankbaar is vir alles wat hulle vir…...