PA KRY LEWENSLANK NADAT HY SY EIE DOGTER VERKRAG HET

Isaac Cloete Nog ‘n pa moet lewenslank gaan tronk vir verkragting op sy eie dogter. Die buitelandse burger is Vrydag in die streekshof op Port Nolloth totlewenslange tronkstraf gevonnis omdat hy sy biologiese dogter oor ‘ntydperk verkrag het. Volgens luit/kol Sergio Kock, polisiewoordvoerder, het die voorvallegebeur toe die dog-tertjie slegs nege jaar oud was. Eers…...

NK Monthly 40 Membership Required

You must be a NK Monthly 40 member to access this content.

Join Now

Already a member? Log in here

Edward Smit