Paulida se R10 winkel nou in Postmasburg
Nee, dis beslis nie ‘n April fool joke of ‘n scam nie. ’n Winkel met ‘n baie mooi verhaal het stilletjies hul deure in die hart van Postmasburg oopgemaak en verkoop klere en allerlei mooigoed vanaf nèt R10.Jip, net R10. Paulida of beter bekend as Ida Hutton het ‘n unieke winkeltjie oopgemaak met die mooiste…...