Plaaslike Model Verteenwoordig Namakwa Op Die Nasionale Mode-Verhoog

Candice Jacobs is ‘n 25-jarige model, sanger, media-persoonlikheid en moeder, wat binnekort Namakwaland op nasionale verhoog in die modebedryf gaan verteenwoordig. Jacobs – ook ‘n voormalige omroeper van Radio NFM 98.1 – het oor die jare naam gemaak as musiek-kunstenaar. Sy het aanvanklik haar bekendheid verwerf toe sy gekroon was as Mejuffrou Tiener Namakwaland 2017…...

NK Monthly 40 Membership Required

You must be a NK Monthly 40 member to access this content.

Join Now

Already a member? Log in here

Edward Smit