Polisie sonder wiele sorg vir misdaad sonder brieke
Skokkende syfers oor stukkende en ongebruikte polisievoertuie versterk Solidariteit se groeiende kommer oor die haglike toestand en verval van eiendom in besit van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD). Bheki Cele, die minister van polisie, het in ʼn parlementêre antwoord bevestig dat soveel as 21% van polisievoertuie vir sigbare polisiëring en 15% van dié wat landwyd deur…...