POLISIE TREK NOG MEER ONWETTIGE BUITELANDERS VAS

 POLISIE TREK NOG MEER ONWETTIGE BUITELANDERS VAS

Die Namakwalandse  se polisie het nog keer ‘n groot aantal onwettige buitelanders hier vasgetrek. Die sowat 85 onwettige buitelanders sal waarskynlik vandag op Springbok in die hof verskyn vir verskeie klagtes wat insluit: Onwettige diamantdelwery, oortreding van die immigrasiewet, onwettige besit van n vuurwapen asook ammunisie, die besit van diamantdraende gruis sonder n wettige minerale-permit…...

NK Monthly 40 Membership Required

You must be a NK Monthly 40 member to access this content.

Join Now

Already a member? Log in here

Edward Smit