Polisiekoor trek verdagtes vas

 Polisiekoor trek verdagtes vas

Lede van die Noord-Kaap Provinsiale SAPD-koor (PolMusca) het beslag gelê op twee vermoedelik gesteelde selfone wat daartoe gelei het dat die verdagte aangekeer is. Op Saterdag, 11 Junie 2022 het die verdagte lede van die Noord-Kaapse Polmusca-koor genader terwyl hulle misdaadvoorkomingspligte in die Kuruman Mall uitgevoer het in ‘n poging om selfone aan hulle te…...

This content is for NK Monthly 40 members only.
Login Join Now

Edward Smit