Pollie gaan nie pêrel toe nie, maar wel na die eindstreep vir nog ‘n medalje
Joseph Bok, beter bekend as Pollie, was in ‘n motorongeluk 22 jaar gelede op pad na sy oupa se begrafnis te Buffelrivier. Bok het sy rug gebreek en die gebruik van sy bene verloor. Alhoewel hy tans werkloos is, laat hy die fietsspeke van sy handfiets sing op pad na die wenstreep. Op 24 Februarie…...