POSTMASBURG HOSPITAAL WEER IN DIE KOLLIG
Die afgelope week het inwoners van Postmasburg, Tsantsabane, hul misnoë oor dienslewering en die algehele optrede van personeel by die Postmasburg-hospitaal geuit. Dieselfde hospitaal is etlike jare gelede aangewys as die swakste hospitaal in Suid-Afrika na ‘n besoek deur die destydse Openbare Beskermer, Adv. Thulia Madonsela. Na haar besoek het ‘n plaaslike myngroep begin met…...