POSTMASBURGERS MOET LIG SLAAP, MAAN MISDAADKENNER
Die voortslepende beurtkrag het inderdaad ‘n impak op elke huishouding en veral klein sake ondernemings en boere word erg geraak. Herhaalde diefstal van kragkabels het ook nou begin kop uitsteek in Postmasburg.Dit is veral in die nagtelike ure tydens beurtkrag wanneer ondergrondse kragkabels met ‘n ystersaag afgesaag word en dan agterna verkoop word. Die modus…...