Pret en Speel fabriek kweek kreatiewe rykdom in Namakwaland
Bruman Produksies, ‘n plaaslike produksiemaatskappy wat spesialiseer in oorspronklike musiekblyspele, sit die ‘lekker’ in leer met ‘n splinternuwe teaterproduksie getitel; ‘Die Pret en Speel Fabriek’. Die Pret en Speel Fabriek is ‘n kinder-musiekblyspel wat vervaardig en geskryf is deur Bruce Newman, tesame met sy seun, die plaaslike rymklets sensasie, Vito Heyn (V.I.T.O). Verskeie outentieke kunstenaars…...